Pearl White

Pearl White
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Pearl Fay White
Geboorte (1889-03-04)4 Maart 1889
Sterfte 4 Augustus 1938 (op 49)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pearl White (4 Maart 1889 – 4 Augustus 1938) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Exploits of Elaine (1914), The Perils of Pauline (1914), The House of Hate (1918), en The Lightning Raider (1919).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy